Ten laaste

Die volgende mense word bedank vir hulle bydraes tot hierdie blad:

Outeurs: Vertalers:
Ontwerp: Mathieu van Woerkom
Webmeesters: Reinhard “Ron” F. Hahn en Mathieu van Woerkom

Ons bedank Dianna Harbin deur wie se idee hierdie blad tot stand gekom het.
 


Wetlike aanspreeklikheid

Die lede van die elektroniese forum Lowlands-L deel bepaalde belange en doelwitte. Hoewel die forum verskillende menings en insigte fasiliteer, word geen spesifiek ondersteun nie. Ofskoon Lowlands-L die projek onderhou, is slegs die skrywers en nie Lowlands-L as groep verantwoordelik vir die gebruik van bronne en die uitspreek van menings in hierdie voorgestelde werke nie.

Die eienaar van hierdie webwerf kan nie verantwoordelik gehou word vir die inhoud van ander webwerwe wat op hierdie webwerf as skakel aangebied word nie. Ingeval van skade veroorsaak deur die gebruik van die informasie op ander webwerwe, is alleen die eienaar van daardie betrokke webwerf verantwoordelik, en nie diegene wat die skakel aangebring het nie.