Lowlands-L Members' Gallery
Lowlands-L : "My Lowlands" -- List members sharing their discoveries, ideas and feeling

Frontpage

Members' works
Mark Brooks
Sandy Fleming
Reinhard F. Hahn
Hannelore Hinz
Arthur A. Jones
Jakob Liek
Thomas Mc Rae
Tomás Ó Cárthaigh
Andrys Onsman
Wesley Parish
Pat Reynolds
Arend Victorie
Marsha Wilson

The Pin Wall

THIS SERIES:

Contents

Poems
Short Prose
Translations
Songs
Music
Performance
Pictures
Video
For Children

Contact
Disclaimer

OTHER SERIES:

Lowlands-L

Facebook
Offline Resources
Lowlands Shops
  · Canada
  · Deutschland
  · France
  · 日本 Japan
  · United Kingdom
  · United States
Anniversary
Travels
Traditions
The Crypt
History
Language Tips
Members’ Links



Portrait of Reinhard F. Hahn
Naar die werke van
Reinhard F. Hahn

Klik op de titels hieronder.

Prosa-vertaling:
· Knuddel das Krokodil
· Alice ẹhr Ẹventüürn in’t
  Wunnerland

Poësie:

· Haiku (Engels)
· Haiku (Nedersaksisch)
· Handdook (Handdoek)
· I Can Picture Her Now
  (Ek kan my haar nou
  voorstel)
· In de still (In die stilte)
· Knotwilge
· Rondeau in F# Minor
  (Rondo in F# mineur)
· Stappen in’n Sand
  (Stappe in die sand)
· Song of the Lowlands  
· Lowlands on My Mind
· Ultraschall-Wegenleed 
Vertaalde poësie:

· As Lovely as Stars
· Derart grausamer Durst
· Drinking Alone
  Beneath the Moon
· 
Haiku 1
· Haiku 2
· Just One More Time
· 
Kinner vun’n Wind
 
· 
Mein Ruheplatz
 
· 
Neighbor in Black

· 
Never a Hue
 
· 
The Place of Mine
 
· Träume von De Valera
· Westwärts schauende
  Dame

· Hello, Dear Friends!
· So ’n gräsigen Dörst

· One More Time
· Ultrasound-Lullaby 
· Lusatia, Beautiful 
  
(Sorbies volkslied)

Reinhard F. Hahn

Seattle, Washington, VSA

[Castellano] [Deutsch] [English] 
[Nederlands] [Plattdüütsch] [Português] 

Afrikaans


Reinhard F. Hahn (oorals aangespreek as “Ron”) is gebore en grootgemaak in Hamburg, Duitsland. Hy het in Australië, Sjina, Israël en die VSA gewoon, en het oorals deur Eurasië, Australië en Noord-Amerika gereis. Tans woon hy aan die weskus van die Verenigde State, vooreens in Perth en Fremantle, West-Australië.

Sy belangstelling kan met die woord “kommunikasie" saamgevat word. Taal en interkulturele kommunikasie bevat die kern van sy belangstelling en entoesiasme.

Na jare van akademiese opleiding herleef Hahn sy artistiese geestdrif deur die herontdek van sy "wortels", soos mens dit deesdae so mooi uitspreek. Daarmee herontdek hy ook sy voorvaders se Nedersaksiese (“Platduitse”) taal, wat destyds onder druk van die Europese Unie amptelike status in Noord-Duitsland en Oos-Nederland verwerf het.

Gegrond op die aanname dat Nedersaksies ’n onafhanklike taal is en dienooreenkomstig behandel en gebruik moet word, skryf Hahn graag in Nedersaksies en vertaal werk uit ander tale na die Nedersaksiese, insluitend Japanees en Sjinees. Dit word onder sommige Noord-Duitsers as ongewoon beskou, omdat dit die taal buite die oorspronklike smal grense neem, beperk deur ’n paar eeue se onderdrukking.

Sommige van Hahn se Nedersaksiese werke is in Duitsland gepubliseer, en in 1999 wen hy die Freudenthal-Prys vir Nedersaksische literatuur. Sy Nedersaksiese vertaling van Alice’s Adventures in Wonderland is gepubliseer in 2010.

Hahn is een van twee stigters van Lowlands-L, en sedert die begin van die organisasie die hoofredakteur daarvan.





© 2005, Lowlands-L • ISSN 189-5582 • LCSN 96-4226 • All international rights reserved.
Lowlands-L Online Shops: Canada · Deutschland · France · 日本 · UK · USA